Successfully reported
+35

Castello Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 De Kock Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Castello Guest House is langs die gholfbaan in 'n stil en rustige area geleë. Jy kan verseker wees van 'n aangename en ontspannende oornagverblyf. Alle groot winkels, restaurante en sportgeriewe is naby.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Dit maak voorsiening vir die sakereisiger, paartjies in die wittebroodsuite en gesinne. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met stort of bad. Die slaapkamers is verder toegerus met 'n yskas, lugversorging, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Reëlings kan getref word om middagete en aandete te bedien.

Ontspan langs die swembad en braai saam met vriende en familie of geniet 'n verfrissende drankie by die kroeg met 'n grootskerm-TV.

Ons bied ook konferensiegeriewe met projektor, skerm en TV-monitor. Ons maak ook voorsiening vir funksies, troues, verjaarsdagpartytjies en jaareindfunksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Maurice J
Gesin met klein kinders
5.0
Super vriendelike en gerieflike verblyf. Dankie vir 'n vriendelike, mooi en skoon gastehuis.
Okt 2025
Gerliza V
Besigheidsreis
5.0
Pragtig, netjies. Was uitstekend, plek is baie netjies en parkering is baie veilig.
Jul 2025
Thato M
5.0
Perfect. It was quiet and very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Susan R
Saam met lewensmaat
5.0
Professionele persoonlike diens. Die diens was baie professioneel en die etes is persoonlik bedien. Ons het gevra vir 'n aandete en het 'n heerlike bo...
Sien meer
Aug 2024
Marius S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie goed. Die ligging is goed, naby aan 'n groot winkelkompleks. Die plek is baie netjies en in 'n stil woonwijk.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Petre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 2 De Kock Street, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Castello Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 012
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 012
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 012
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 De Kock Street, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjYzNWM5LWI3NjUtNDBhNi05ZTkyLTUyZDY3OGM1ODQxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 2 De Kock Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961612740663 24.726472198963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang