CastleRock Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Protea Dale, Brackenridge Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
CastleRock Villa bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die rustige Plettenbergbaai.
Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 3 badkamers.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 ruim slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer en en suite-badkamer met 'n bad en toilet, terwyl die ander en suite-badkamer met 'n stort en toilet toegerus is. Die ander twee kamers bestaan uit 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word. Een van hierdie kamers het ook 'n en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter verplig om hul swemhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.
Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie eiendom 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n uitnodigende plonspoel vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 41 Protea Dale, Brackenridge Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Protea Dale, Brackenridge Private Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang