Bayview Bliss Castleton 19B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bayview Bliss Castleton 19B is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige oord in Plettenbergbaai. Die oord is op 'n heuwel bo die Piesangrivier geleë en is naby verskeie besienswaardighede geleë.
Hierdie ruim woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die ruim sitkamer spog met 'n platskerm-TV met Premium PVR DStv-kyk. Die TV het ook 'n USB/HDMI-aansluiting. Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toestelle om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Rook is verbode in die eenheid. WiFi is beskikbaar rondom die ontvangs- en swembadarea.
Die groot patio maak oop na die balkon met 'n draagbare ketelbraai, 'n tafel met sitplek vir 6 en 'n wonderlike uitsig oor die vallei en die gholfbaan hieronder. Die oord se geriewe sluit in swembaddens vir volwassenes en kinders, 'n speletjieskamer, 'n minigolfbaan en trampolines, en 'n tennisbaan.
Die naaste swemstrand is ongeveer 2 km weg.
Plettenbergbaai is naby, waar u 'n verskeidenheid klubs, restaurante, winkels en kroeë, sowel as baie ander besienswaardighede in die Tuinroete, sal vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Bliss Castleton 19B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang