Cathedral Peak Wine Estate Manor
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak Wine Estate, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cathedral Peak Wine Estate Manor skuil in Winterton en bied B&B-verblyf.
Die herehuis beskik oor 5 pragtige suites met en suite-badkamers. Die suites het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne. Ekstra geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies in.
Daar is ook 'n sitarea met genoeg sitplek wat na 'n gemeenskaplike sonkamer met glasdeure en 'n asemrowende uitsig oor die wingerde lei.
Buite is daar 'n gemeenskaplike swembad en sitplek. Die herehuis word deur pragtige wingerde, 'n dam en 'n rustige atmosfeer omring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kylin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cathedral Peak Wine Estate, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cathedral Peak Wine Estate Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak Wine Estate, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang