Cathkin Cottage B&B
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Yellowwood Drive, Bergview Private Estate, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 865R1 586 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cathkin Cottage Bed and Breakfast is in 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied en ekolandgoed in die Sentrale Drakensberg geleë. The Cottage het 'n bekoorlike, intieme atmosfeer en bied opregte gasvryheid met gerieflike verblyf in goed ingerigte kamers.
Verblyf bestaan uit 3 kamers wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die kamers wat aangebied word, sluit die tweepersoonskamer, dubbelkamer en koningin deluxe in. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, wynproe, wildkyk, tennis en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Yellowwood Drive, Bergview Private Estate, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cathkin Cottage B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Yellowwood Drive, Bergview Private Estate, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang