Catracho's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
- Vanaf R656 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Catracho's Place bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal in Pretoria, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Die eenhede het gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n induksie-kookplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby geriefswinkels, skole en die Ben Schoeman-snelweg. Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Perla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
- Gaste dink Catracho's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang