Catracho's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
- Vanaf R656 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Catracho's Place bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in Pretoria, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 2 goed ingerigte eenhede, elk met 'n privaat ingang en privaat badkamer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal naby geriefswinkels, skole en die Ben Schoeman-snelweg geleë wees. Hierdie eiendom het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Perla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
- Gaste dink Catracho's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 110 Paprika Avenue, Pretoria, 0049, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang