Successfully reported

Cats Corner

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pine P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Dit was fantasties met alle diere wat 'n draai kom maak het. Cats Corner is 'n fantastiese plekkie om te bly, daar is genoeg ruimte met alle kamers en suite en 'n pragtige stoep vir 'n eksotiese uitkyk na die natuur. Die eienaars is baie vriendelik en staan altyd reg om jou te help met enige inligting wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Dankie vir julle terugvoer, Pine. Hoop julle kan gou terugkeer!

Errol N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker en wonderlik. Baie lekker plek, wil dankie sê vir die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Dankie, Errol, dis lekker om te hoor julle het dit geniet, ons sien julle gou weer!

Rina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend Wonderlike naweek gehad. Huis het alles wat nodig is. Huis is pragtig en hou maklik skoon. Sal beslis weer gaan. Dankie julle en Cats Corner vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Baie dankie, ons sien uit dat julle weer kom kuier!

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Phenomenal and awesome! Wow! Cats Corner was phenomenal! All 3 bedrooms had en-suite bathrooms with showers and they were beautiful. The kitchen and living area were lovely with everything you needed. The best spot was the verandah! We had buck and warthog visit us every afternoon and in the evening we had a couple of mongooses and the most beautiful bushbabies come and visit! We will most definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zainab N
Kort verblyf
4.2
Jun 2025

Relaxing. Perfect location. Peaceful and serene environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianna
Cats Corner
Glad you enjoyed your stay!

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker. Ons het dit baie geniet. Die kamers is lekker ruim en baie netjies, en alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie diere het ook kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Dankie, hoop julle kan gou weer kom kuier!

Boitumelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, a beautiful stay to unwind. We really enjoyed our stay, definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely stay. Great hosts and accommodation. Simple, neat and comfortable with a well-equipped kitchen. The children thoroughly enjoyed it, especially the games and books, and being so close with the animals. The best thing about the accommodation is the peace; no TV, no WiFi, just nature and us. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Thanks Nomfundo, we really appreciate your kind words. We hope you can return soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Loved that each room has its own bathroom. Just a perfect place for a getaway weekend. Loved that each room has its own bathroom. Just a perfect place for a getaway weekend. The size of the living area is just perfect and the kitchen had everything you needed. Just loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Thanks Michelle, it is always a pleasure when guests enjoy their stay, please visit us again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 548 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76145003aab6007de454a102a61881aa9d7709c119502ef901c53d931bf9b72f996370f302d517082be7f776f8e7c7cb7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 548 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.36914 31.76232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang