Cats Corner
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 548 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cats Corner is in Marloth Park geleë en bied veilige selfsorgverblyf. Geleë in die hartjie van die natuur met gereelde besoeke van zabras, koedoes, vlakvarke en rooibokke, en met net die Krokodilrivier wat die eiendom van die Krugerwildtuin skei, maak dit die perfekte verblyf vir diereliefhebbers en natuurliefhebbers.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met badkamers met wasbakke, toilette en storte. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, met die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers vloei na die oopplan-leefarea wat die eetkamer, sitkamer en kombuisarea bevat.
Die ruim kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n 6-sitplek eetkamertafel vir die hele gesin om maaltye saam te geniet. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike rusbanke met die sitarea wat uitloop op 'n onderdak gemeubileerde patio met uitstekende uitsigte. Sit terug en ontspan terwyl die diere kom kuier. Die kombuis lei ook na die agterkant waar jy genoeg spasie sal vind om te onthaal met 'n braai-area en swembad, perfek vir daardie warm somersdae.
Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke op die perseel en kan die rustigheid geniet danksy die plaaslike sekuriteitsdienste. Net 'n entjie verder sal gaste Henk van Rooyen Park vind, wat 'n gemeenskaplike swembad, 'n kiosk en restaurante met skouspelagtige uitsigte oor die rivier het. 'n Kroeg met 'n platskerm-TV, 'n plaaslike winkel, 'n vulstasie en 'n bakkery is ook naby die instansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marianna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 548 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Cats Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 548 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang