Caulfield Garden Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Caulfield Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Caulfield Garden Flat is geleë in die ontspanne area van Summerstrand. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n paartjie se wegbreek of 'n sakereis.
Die woonstel bied slaapplek vir tot twee volwassenes. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die verblyf beskik oor 'n oopplan-leefkamer en -kombuis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daarbenewens het die woonstel 'n TV in die sitkamer vir vermaak en gratis WiFi. 'n Werklessenaar is ook beskikbaar vir gaste wat dit vir sakedoeleindes benodig. Veilige parkering is beskikbaar teen geen ekstra koste nie.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike swembad, sowel as nabygeleë aktiwiteite soos gholf, snorkel, branderplankry en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Caulfield Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Caulfield Crescent, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang