Successfully reported

Caversham Woods

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Conrad B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great venue en ongelooflike ligging. Wonderlike plek om die Midlands te verken. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornell M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie rustige atmosfeer, met net die natuur wat jy hoor. Het baie lekker gebly. Alles was gerieflik. Kon lekker ontspan voor die groot resies. Daardie kaggel is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Alles wat 'n mens nodig het in 'n pragtige pakket. Lekker vuurherd met hout, goeie beddens met puik beddegoed, goed toegeruste kombuis, heerlike knus kothuis. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely place to stay. We enjoyed our stay as the surrounding area is very beautiful and we rode our bikes from the cottage. The staff were very friendly as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great stay! Amazing stay! We will return! Picture-perfect location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Skoon. Netjies. Luuks. Ongelooflik mooi. Sal aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Stilte was wonderlik. Het baie veilig gevoel, selfs om in die aand buite te braai. Personeel is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Sal goed wees as die webtuiste net kan aandui dat daar ’n houtstofie in die sitkamer is, want dis ’n heerlike pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keryn D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Had a short but nice stay. Had a very short but nice stay. The cottage was very clean and had all we needed for a self-catering cottage. The views are breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leila C
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Perfect, picturesque spot. Beautiful and relaxing. Close enough to restaurants but far enough that you feel like you've truly escaped. Very easy check-in and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2f82c75675dcb010f1c0091c4efa388b698688f6e7e7f77d73ee2e34379be5cc315a148c2f33b4534a9d2b6c5dd16d9bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 100 Caversham Valley Road, District road P133 Caversham Woods Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.416986611439 30.100530382734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang