Caversham Woods
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mini-oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware; sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuiseiland dien ook as 'n eetkamertafel. Die leefarea het rusbanke en ekstra sitplek. Die glasdeure lei na die oordekte patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die kothuis het 'n houtkaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mini-oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware; sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuiseiland dien ook as 'n eetkamertafel. Die leefarea het rusbanke en ekstra sitplek, en die glasdeure lei na die patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die kothuis het 'n houtkaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware; sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het rusbanke, ekstra sitplek, 'n vrystaande kaggel, sowel as 'n eetkamertafel. Die glasdeure lei na die patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die kothuis het 'n houtkaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en beide die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele en 'n ontbythoekie. Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel. Die glasdeure lei na die oordekte patio met buitemeubels. Die kothuis het 'n houtkaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang