Caversham Woods
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Caversham Woods bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Caversham-vallei in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande. Hier kan gaste ontspan en die asemrowende uitsigte geniet.
Verblyf word aangebied in 'n kothuis met slaapplek vir 8, 2 kothuise met slaapplek vir 4 gaste elk, of 'n kothuis met slaapplek vir 6. Elke kothuis is geskik vir selfsorgverblyf. Elke kothuis het slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea, kombuis en 'n privaat stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar en elke kothuis het 'n volledig omheinde, privaat tuin. Daar is ook 'n klimraam vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Caversham Woods is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante.
Natuurliefhebbers kan Lions-rivier besoek waar gaste lekker kan visvang en tjoepry. Daar is ook lieflike stap- en fietsryroetes in die omgewing. Die verblyf is ideaal vir 'n groot groep vriende of gesinne wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caversham Woods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Caversham Valley Road, District road P133, Caversham Woods Farm, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang