Cedar Escape
Beskrywing
Die 4 houthutte (Batis, Ridis, Picos en Oliva) is 2 m hoog tussen die populierbome geleë. Elke houthut het 'n dubbelbed, verwarmer, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n klein patio. Die houthutte deel skoon ablusiegeriewe met warm water. Al die houthutte het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, eetarea en braai-area. Kom ervaar die eenvoudige vreugde van tussen die bome bly in die privaatheid van jou eie wegbreekplek!
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe geld vir selfsorg, en linne word voorsien. Al die Tree Tops Cabins het gebruik van die volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis en eetarea asook die gemeenskaplike braaigeriewe.
Huisreëls
Hout is slegs beskikbaar indien vooraf bestel en moet via EFT betaal word. Dit moet direk met Cedar Escape, 3 werksdae voor die inklokdatum gereël word.
Bedlinne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 60%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kardouw Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang