Cedar Falls
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Matjiesfontein Farm Portion 1, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cedar Falls bied verskeie verblyf-opsies op 'n plaas in Baviaanskloof wat ideaal vir gesinne of vriende is wat graag in die natuur wil vakansie hou.
Daar is 8 verblyf-opsies. Die Cedar Farmhouse, Red Cliffs Farmhouse en Rietrivier Cottage is ideaal vir groter groepe en Heuningboshuisie en Cod Cottage is perfek vir paartjies. Daar is 3 rugsakreisigerskamers vir groepe. Die losstaande eenhede het privaat ingang, gemaklike beddens, kombuise, privaat badkamers, braaigeriewe en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n reservoir-styl swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan voetslaan, draf, bergfietsry en die berge, diere en watervalle inneem. Die verblyf is 56,4 km vanaf Willowmore se winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Catherine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R332, Matjiesfontein Farm Portion 1, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
- Gaste dink Cedar Falls het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 47 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Matjiesfontein Farm Portion 1, Baviaanskloof, 6451, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang