Cedar Lodge Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cedar Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cedar Lodge Gastehuis bied luukse verblyf in 'n stil woonbuurt van Robertson. Ons verwelkom toeriste en sakelui ewe veel en bied persoonlike diens en waarde vir geld. Robertson lê in die skaduwee van die majestueuse Langeberge in die hartjie van Roete 62, die langste wynroete ter wêreld. Die Robertson Wynvallei spog met sowat 50 wynlandgoedere.
Die verblyf bestaan uit 3 dubbelkamers, 1 tweepersoonskamer en 'n gesinsuite. Die kamers het en suite-badkamers met storte en is toegerus met 'n waaier, verwarmer, yskassie, mikrogolfoond, ketel, haardroër, TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het lugversorgers.
Dit is jou "tuiste weg van die huis" met sy groot, rustige tuin met oorvloedige voëllewe, sprankelende swembad, braaigeriewe en gratis WiFi.
Cedar Lodge is jou ideale oornagplek tussen Kaapstad/Port Elizabeth en die Tuinroete, maar jy sal 'n paar dae moet bly om voordeel te trek uit alles wat hierdie wonderlike streek bied. Ons nooi jou uit om te kom ontspan en af te skakel en sien uit daarna om jou in ons pragtige vallei te verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 23 Cedar Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Cedar Lodge Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Cedar Avenue, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang