Cederberg Ridge Wilderness Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R363, Portion 7 of the Farm 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R9 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cederberg Ridge Wilderness Lodge is op 'n plaas ongeveer 9 km vanaf sentraal Clanwilliam geleë en spog met pragtige uitsigte oor die Cederberge.
Die lodge bied gaste 'n keuse van individueel versierde kamers met lugversorging wat vir gemak gemeubileer is met 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort of albei, asook 'n toilet en ondervloerse verhitting.
Ander geriewe in die kamer sluit in gratis WiFi-toegang, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die kamers maak ook oop na 'n terras met 'n uitsig oor die berge en het 'n houtkaggel.
Seisoenale aktiwiteite by die lodge sluit in begeleide staptogte op die plaas en in die Cederberg Wilderness Reserve, rotskunsstaptogte en plaastoere, bergfietsry, half- en voldaguitstappies in die Cederberge, sowel as sonsondergangvaarte en bootritte in die somer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christen Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Off the R363, Portion 7 of the Farm 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Cederberg Ridge Wilderness Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R363, Portion 7 of the Farm 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang