Successfully reported

Celebratio Granaatplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Estelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, stunning. Perfekte ligging, rustige plaas atmosfeer. Marita, die perfekte gasvrou, heerlike granaatsap gekry om te drink en 'n granaat om te eet. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is daar. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadi C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike oornag in Klein Karoo. Netjiese ruim verblyf, vriendelike gasvrou met uitstekende kommunikasie. Sal beslis wil terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Baie dankie, julle moet vir seker volgende keer langer kom kuier!

Jahnes E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige ontspanningsplek. Ons het lekker gebly en die reën in die Karoo het ons sommer laat opkrul by die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag
4.4
Jul 2025

Enjoyable. Beautiful farmhouse and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly en wil graag baie dankie sê aan die gashere vir hulle hulp en tegemoetkomendheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker kuierplek. Baie lekker met alles wat jy nodig het. Heerlike bed en stort en pragtige sterrehemel. Verwarmer in slaapkamer en kaggel was baie welkom in die ysige weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Dankie, Anneke. Hierdie afgelope winter was besonder koud. Die bome begin nou nuwe blaartjies kry, dus is die seisoen besig om te verander. Julle moet in oestyd kom kuier!

Chrisna J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Voortreflike groep verblyf. Heerlike plaasverblyf. Ideaal vir 'n groep vriende om lekker te kuier. Netjiese, ruim verblyf in 'n rustige omgewing. Die swembad bied welkome lafenis en heerlike ontspanning, met pragtige uitsig oor die omringende landerye en berge. Vriendelike gasvrou en personeel, dit het gevoel of ons 'n persoonlike "butler" gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Dankie Chrisna! Ek sal die mooi woorde aan julle (persoonlike butler) oordra!

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Goed uitgerus op die rustige plaas. Gasvrye mense. Dit was ons laaste oornag van 'n 3 weke road trip. Ons het op die plaas kom rus. Vriendelik ontvang deur Evan en Marita. Die granaatsap was heerlik. Lilly het alles gehad wat nodig is. Geniet die Karoo en kyk vir die sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Kez O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Marita and Evan are warm and welcoming. We will make Celebratio Granaatplaas a regular stay! Most wonderful people, gorgeous house. This was a great stay and a relaxing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Thanks Kez, make it a family affair next time and bring your mom and dad too!

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker gebly. Was daar met Bruis tydskrif se funksie, lekker gebly. Padwerke, hopelik volgende jaar voltooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Celebratio Granaatplaas
Baie dankie André! Ons glo darem dit sal teen volgende jaar afgehandel wees. Dis 'n wonderwerk dat hulle besluit het om ons pad te teer, dus wil ek nie kla nie. Die Ou Sementpad was in 'n haglike toestand, dus gaan ek met 'n lied in my hart op die nuwe teerpad ry.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695acb1749c7138e0ad4440d8d7863c1e0c24285ca2323b67255ca55fe9e1575698da7576dab50ae06f743691d818174a8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R62 Celebratio Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.621325591347 21.875929306878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang