Successfully reported
+33

Celebratio Granaatplaas

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Celebratio Granaatplaas bied lieflike selfsorgverblyf op 'n granaatplaas net 30 km van Oudtshoorn af.

Gaste kan kies tussen selfsorgverblyf wat slaapplek vir 8 gaste het. Sias en Lilly het elk 2 slaapkamers en 2 badkamers en Mannie en Marie bied 3 en suite-slaapkamers. Elke eenheid het 'n privaat kombuis wat volledig vir selfsorg toegerus is en 'n sitarea met 'n TV. DStv is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Al die eenhede lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe wat 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad het.

Gaste kan die plaas verken en deur die granaat- en vyeboorde, sowel as die privaat eko-park stap.

Die omgewing tussen Oudtshoorn en Calitzdorp bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskillende wynkelders en plase langs Roete 62 besoek, asook besienswaardighede soos die Kango-grotte, die Volstruisplaas, die Cango Wildlife Ranch en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Estelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stunning. Perfekte ligging, rustige plaas atmosfeer. Marita, die perfekte gasvrou, heerlike granaatsap gekry om te drink en 'n granaat om te e...
Sien meer
Apr 2025
Nadi C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike oornag in Klein Karoo. Netjiese ruim verblyf, vriendelike gasvrou met uitstekende kommunikasie. Sal beslis wil terugkeer!
Des 2024
Jahnes E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige ontspanningsplek. Ons het lekker gebly en die reën in die Karoo het ons sommer laat opkrul by die kaggel.
Jun 2024
Leonie M
Gesin met klein kinders
4.6
Veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly en wil graag baie dankie sê aan die gashere vir hulle hulp en tegemoetkomendheid.
Sep 2024
Anneke V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker kuierplek. Baie lekker met alles wat jy nodig het. Heerlike bed en stort en pragtige sterrehemel. Verwarmer in slaapkamer en kaggel was ba...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Celebratio Granaatplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Celebratio Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695acb1749c7138e0ad4440d8d7863c1e0c24285ca2323b67255ca55fe9e1575698da7576dab50ae06f743691d818174a8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off the R62 Celebratio Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.621325591347 21.875929306878
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang