Successfully reported
+17

Celine's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Celine's Place is 'n goed gemeubileerde vakansiehuis geleë in die veilige White River Country Estate en Gholfbaan in White River, Mpumalanga. Dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan danksy die rustige atmosfeer.

Hierdie lieflike vakansiehuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eienaar woon in 'n aparte kamer binne die huis, maar ontruim dit om ekstra privaatheid vir gaste te verseker. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het ook 'n koningingrootte bed en die tweede badkamer is ook toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en daar is ook 'n kleiner sitkamer bo wat 'n perfekte leeshoekie maak.

Die oopplan-kombuis onder is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, 2 oonde, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en hierdie area strek verder tot in die oopplan-leefarea wat 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis gebruik 'n omsetter wat alles behalwe die oond, mikrogolfoond en wasmasjien tydens kragonderbrekings aandryf. Daar is 'n klein Weber-braai op die stoep en 'n swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 53 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Bayhill Drive, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746bf00e686e0e03574ba8c39d1ba6d26db38feb1681e619549c33e7348f329ae4d127d24fba21bb722f770ba3b2c4885c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 53 Bayhill Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28877695752 31.001317247264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang