Successfully reported

Celsey's Place

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnny B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Ons sal weer in 2024 wegbreek soontoe. Hulle gasvryheid was uitstekend! Ons het nogal lekker gekuier en die eienaars ontmoet. Die ontvangs was baie goed. Sal ander aanbeveel om vakansie daar deur te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona H
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Dit was voorwaar baie lekker om hier te bly. Dankie aan Candice vir al jou gasvryheid, die huis was skoon en netjies en ek sal enige iemand aanbeveel om gerus hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basil
Celsey's Place
Dankie Ilona, julle was puik gaste. Julle is enige tyd welkom om by ons te kom bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Stander Street, Bergsig, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04220e16abe672b29244b88d47636609e0de69a1da557ed136cfee013ac5ee97394913106d0bd037e71f6a6e22d1da354ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Stander Street Bergsig 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.957033 22.473044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang