Successfully reported

Celtis Lane Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johann H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Skoon ek lekker! Baie lekker gebly! Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie gemaklik en rustig. Ek het baie lekker gebly. Die kamer was skoon en baie gemaklik. Ek sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
1 nag
5.0
Jun 2025

Perfek vir sake reisigers en sakpas. Baie lekker ruim kamer met al die nodige goedjies. Selfs heater en verhitte komberse in. Moes 'n kombuis deel met ander gaste, maar dit was pragtig skoon en vriendelike diens. Baie maklike inboek- en uitboekproses vir sake reisigers wat oornag wil slaap en vroeg moet op wees vir hulle reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surika C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Dit is die mooiste en lekkerste plek wat ek al by gebly het! Dis my nuwe 'go to' slaapplek. Hulle het 'n lekker speelplek vir kinders en 'n mooiste tuin. Hulle beddens is van hoë kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly. Sal hulle vir seker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George P
1 nag
5.0
Nov 2024

Puik! Naby aan lughawe in 'n stil buurt. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie R
1 nag
4.8
Nov 2024

Toeganklik / netjies / bekostigbaar / vriendelike mense. Ek / my gesin sal enige tyd weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

André C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Lekker vir kinders. Lekker groot speelplek vir kinders met 'n mooi tuin. Geriewe is netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob Pieter S
Kort verblyf
4.8
Sep 2020

Beste slaap wat ek nog in 'n lang tyd gehad het. Baie rusting omgewing. Naby an verskillende winkels en restaurants. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Celtis Lane Guest House
Baie dankie Jaco, dis wonderlik om jou positiewe terugvoer te kry! Ons hoop om jou gou weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Ansa

Tawanda David C
1 nag
3.6
Jan 2020

Vuil badkamer. Die badkamer en stort was nie skoongemaak van dooie insekte nie, ens. ─ erg walglik. Die diens is egter altyd puik.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bae2a9a2f281f03f01c2b39b08481ccda35b4dcd1959955d079d1eda9c59c5acf27c12292586c6aed0b678392db464f65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 34 Griessel Road Beyerspark 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.180534 28.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang