Celtis Lane Guest House
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Mrt 2025 tot 20 Des 2025.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
-
Vanaf
R900R810 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Celtis Lane Gastehuis bied selfsorgverblyf in Beyers Park, Boksburg in Gauteng. Hierdie eiendom is 'n goeie keuse vir vakansiegangers, sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n oornagbestemming.
Gaste het 'n keuse tussen 4 gemaklik gemeubileerde eenhede. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne en handdoeke, 'n en suite-badkamer, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis en 'n lieflike tuin. Die eiendom het 24-uur-sekuriteit, en veilige parkering is beskikbaar. Winkels en restaurante is naby, en O.R. Tambo is ongeveer 11.6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ansa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Celtis Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Griessel Road, Beyerspark, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang