Successfully reported

Central Boutique Hotel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Esther M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Our stay was fantastic. Our stay for one night was great. We could not manage to check in by 19:00 as expected, but we appreciate that the management understood and had plans in place to ensure we checked in smoothly. The rooms are very clean, great breakfast, and the workers were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier. Hotel sluit einde van Februarie. Pragtige ou hotel met baie oudhede. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig gebly en vriendelik ontvang. Rustig gebly en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Fantasties 10 uit 10. Ons het 'n fantastiese tyd gehad en sal enige tyd weer daar boek. Die plekkie is mooi en skoon, die staff lewer perfekte diens en is so vriendelik. Gee die plekkie en diens gelewer 'n 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Die gasvrou is fantasties en het uit haar pad gegaan om gaste te akkommodeer. Sy gesels sommer baie lekker en voel soos 'n vriendin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

It was awesome. I loved our stay at Central Boutique Hotel. The place was beautiful and clean. The staff was so friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakkie
Central Boutique Hotel Guesthouse
Thanks Lee-Anne. It was a pleasure to be your host. Regards, Nicoline.

Henry U
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Rustig en gemaklik. Altyd lekker en aangenaam, gasvry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Graeme W
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2024

Lekker lekker. Massive improvement from last year. Service was superb and the whole experience was a huge step up. Unfortunately, a cockroach appeared in my room, but otherwise everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Carine M
1 nag
3.8
Nov 2024

Pragtige hotel, maar dink ligging is nie optimaal nie. Dit is 'n pragtige hotel met die mooiste kamers en meubels, maar die ligging was vir ons nie heeltemal optimaal nie. Het effens ongemaklik gevoel. Die diens van Eddie en Monica was uitstekend - hulle het regtig probeer om ons op ons gemak te stel en uit hul pad gegaan om van hulp te wees. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 364
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 364
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 364
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Main Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491d445725e07428be3f54518096963a03c14633eaf7b1d7df69192817ccdd9d384a32ae746bc332d852b8e406cd4f28f632?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 364 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 16 Main Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091894741526 21.260698558861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang