Central Boutique Hotel Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Main Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R1 364 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Riversdale, slegs 1 km vanaf die N2 nasionale pad, bied Central Boutique Hotel Guesthouse 'n gemaklike verblyf in 'n landelike styl met warm gasvryheid en sjarme.
Die gastehuis beskik oor 'n verskeidenheid kamers, elk met slaapplek vir tot 2 gaste. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet.
Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n TV, waaier, verwarmer, 'n sitarea, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe vir u gerief.
Gaste kan nabygeleë aktiwiteite soos stap geniet, en die Aardvark Natuurreservaat, 42 km weg, bied 'n wonderlike daguitstappie-opsie vir natuurliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 16 Main Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Boutique Hotel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Main Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang