Central Park
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Erlank Street, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Central Park bied gerieflike gastehuisverblyf in Wespark in die dorpie Kroonstad. Die gastehuis bied konferensiegeriewe en is sentraal geleë met toegang tot die middedorp, winkels en restaurante.
Verblyf word in 5 kamers gebied. Kamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak en stort. Kamer 2 en 3 is elk ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Kamer 5 is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n aangrensende badkamer met 'n toilet, wasbak en bad.
Ontbyt is op versoek beskikbaar mits gastehuis vol bespreek is. Die gastehuis bied 'n konferensiekamer met 'n projektor en 'n gelisensieerde kroeg, en kamerdiens is op versoek beskikbaar. Die eiendom kan voorsiening maak vir vergaderings en partytjies, en verskaf wasgoeddienste en motorwasdienste op versoek. Daar is ook kringtelevisiekameras vir die veiligheid van die gaste.
Die dorpie Kroonstad is aan die oewer van die Valsrivier geleë. Gaste kan die Boskoppie Leeu-en-tierreservaat, 19,9 km vanaf die gastehuis, besoek. Vredeford Dome is amper 79 km vanaf gastehuis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.1/5
Elias Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Erlank Street, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Erlank Street, Wespark, Kroonstad, 9499, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang