Central Seaview Apartment 9
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Main Road, Unit 9 Harbour Apartment Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Central Seaview Apartment 9 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel met see-uitsigte in die hartjie van Hermanus. Dit is naby die bekende kranspaadjies, restaurante, winkels en kunsgalerye.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n eenplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike dakswembad met panoramiese see- en berguitsigte geniet en toegang tot veilige parkeerplek op die perseel hê.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 104 Main Road, Unit 9 Harbour Apartment Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Central Seaview Apartment 9 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 104 Main Road, Unit 9 Harbour Apartment Village Square, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang