Central Studio with City Views
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 6 Nov 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: One Thibault, Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 623R1 461 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad, bied Central Studio met Stadsuitsigte selfsorgverblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-masjien. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand van die woonstel en Mouille Point-strand is 2.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- One Thibault, Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: One Thibault, Hans Strijdom Avenue, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang