Successfully reported

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Carima V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelijkheid, gemaklik, baie sentraal. Ongelooflik lekker gebly, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Enjoyable, felt like home. Peaceful and safe after a long travel from Botswana and Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, It was our pleasure to host you, and we look forward to your next visit.

Greg S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik in alle opsigte. Baie netjies, skoon en gerieflik. Goeie en veilige ligging en sal die plek enige dag aanbeveel. Ek wil eintlik glad nie 'n aanbeveling maak nie, want dit mag dalk beteken dat ek in die toekoms nie 'n bespreking gaan kry nie omdat hulle so vol bespreek is. Puik in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende gastehuis! Sal beslis weer kom. Uitstekend! Netjies, skoon, vriendelike personeel, heerlike ontbyt, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Ria, Many thanks for your review. We look forward to your next visit!

Celeste S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike klientediens. Die gasheer het uit sy pad gegaan vir ons. Lanklaas soveel menslikheid en goeie klientediens ervaar. Baie dankie, Craig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, It is only our pleasure; while you are with us, you are our family.

Tania J
1 nag
5.0
Feb 2025

Skoon en netjiese verblyf wat sentraal geleë is naby winkelsentrums. Heerlik gebly en die personeel was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
It was our pleasure to host you, we look forward to welcoming you again.

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike ontvangs, kamer was daagliks skoon gemaak. Baie lekker ontbyt. Baie lekker gewees, sal beslis weer daar gaan bly. Sal dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Martin, Many thanks for your review, and a great thank you from the staff as this review earns them a bonus.

Theuns B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Die ligging was ideaal vir die familie en vriende wat ons gaan besoek het. Verblyf is baie goed. Kan dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there Theuns, Many thanks for your review, it will be forwarded on to the team - we look forward to your next visit.

Lize S
1 nag
4.8
Mrt 2025

Veilig netjiese oornag. Ek het lekker geslaap, ons was hier om vir mediese toetse te gaan by Midstream.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, Lize. Many thanks for taking the time to review us.

Len V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Centurion Golf Suites Boca Walk
Hi there, Many thanks for your review - we have passed it on to the team and look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 795
R 1 795 R 1 347
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Boca Walk, John Vorster Drive, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmNhNTQ0LWQwM2UtNDc2ZS1hYjY4LThlM2NlNjE0OTFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 795 nouVanaf R1 346 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872095 28.204526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang