Centurion Guest House and Lodge
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 Van Riebeeck Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R1 100R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Centurion Gastehuis is geleë in Lyttelton Manor en bied 'n rustige omgewing in 'n lieflike tuin onder groot bome. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende verblyf in 'n veilige omgewing.
Gaste het 'n keuse uit 10 kamers, waarvan 1 toegerus is vir selfsorg. Elk van die eenhede beeld 'n tema van hout en klip uit. Die eenhede het almal en suite-badkamers. Die kamers en eenhede het ook 'n TV met gastehuispakket DStv, WiFi-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe, asook verwarming en 'n waaier. Die eenhede het privaat ingange, veilige parkering en hulle word daagliks skoongemaak. 'n Heerlike Suid-Afrikaanse ontbyt word voorsien.
Gaste kan ontspan by die Koi-dam onder 'n lapa. Braaigeriewe is beskikbaar in ons lieflike tuin waar 'n oorvloed voëls gesien kan word.
Centurion Gastehuis is geleë naby OR Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Internasionale Lughawe. Die Gautrein-stasie is binne maklike bereik. Die gastehuis is binne 6 km vanaf Centurion Mall, die Netcare Unitas-hospitaal, SuperSport Park Krieketstadion, sowel as die Waterkloof Lugmag- en Leërbasis. Die gastehuis bied ook maklike toegang tot die N1-, N14- en R21-snelweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 277 Van Riebeeck Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Centurion Guest House and Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 Van Riebeeck Avenue, Lyttelton, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang