Century on Lake B31
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 774 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Century on Lake B31 is 'n stylvolle en gemaklike selfsorg-loftstylwoonstel in die gewilde Century on Lake-kompleks in Century City. Gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en vervoerskakels, is dit 'n goeie keuse vir enigiemand wat op soek is na 'n moderne en goed geleë plek om in Kaapstad te bly.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en onbeperkte WiFi beskikbaar.
Geniet buitelewe met 'n Juliet-balkon wat pragtige uitsigte oor die omliggende omgewing bied, perfek vir ontspanning of vermaak. Die gebou bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braai-area en 'n toegewyde parkeerplek, ideaal vir ekstra gemak en gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 79
Resensies 328
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Century on Lake B31 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ratanga Road, Century City, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang