Successfully reported
+273

C'est La Vie Boutique Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyer-straat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Boutique Hotel is 'n pragtig gerestoureerde historiese huis in Witbank. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende en rustige wegbreek.

Hierdie hotel bied gaste 'n keuse van 12 individueel gemeubileerde kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en privaat ingange. Daarbenewens bied al die kamers geriewe soos 'n yskassie, TV, haardroër, 'n plafonwaaier of lugversorging, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel beskik oor 'n gaste-sitkamer, restaurant en eetarea. Gaste kan 'n wandeling in die tuin geniet, op die patio ontspan, 'n potjie skaak op die reuse-skaakbord speel, of 'n verfrissende swem in die swembad neem.

Die hotel het ook sonpanele en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heritus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hofmeyer-straat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink C'est La Vie Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyer-straat 34, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03378fc0aa1d94462b62ebbd6a24fb463fc8bd3d92b50269b2c9003ed0641a06f11998c7b6251cdbe1f694b76e99adb756ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Hofmeyer-straat 34 Witbank 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.8707276 29.217526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang