Successfully reported
+11

Chadré Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 W E G Louw Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Chadré Guest House is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Langenhovenpark, 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Hierdie woonstel is naby supermarkte, restaurante, winkels en besienswaardighede in die omgewing.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Etenstafel, werkstasie, en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook ‘n slim-TV met DStv wat gestroom kan word, satelliet TV, asook Netflix en ander kanale.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Kombuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois D
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en netjies. Sal definitief aanbeveel. Woonstel was skoon en het vir ons die verwarmers aangesit sodat ons in 'n heerlike warm plek kon ...
Sien meer
Jun 2025
Pam J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie vriendelik en skoon, beveel aan.
Apr 2025
Carel B
Saam met vriende
5.0
Lekker. Baie stil en skoon eenheid.
Mrt 2025
Ronel P
5.0
Gasvrye en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Riette W
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Ons is so vriendelik ontvang! Die gastehuis is pragtig ingerig en baie gerieflik. Ook lekker naby aan al die oulike plekke geleë. Sal...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 W E G Louw Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Chadré Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 W E G Louw Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b049f8b59779fab48fa25919ef19d264a5bb09ee79f58f51c4056f8134c639707971ed2eda9f1cc09544087e64f8c3a5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 12 W E G Louw Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.089918274169 26.154099803041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang