Successfully reported

Chakas Cove 22

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beter kan mens nie kry nie. Uitstekende keuse vir n kort or lang verblyf. Ligging is fantasties. Skoon en netjies met baie goeie diens. Verseker waarde vir geld en ons sal weer terug gaan. Webwerf adverteer 2 goed wat ongelukkig nie die geval was nie. Daar was nie gratis WiFi nie en bespreking bevestiging sê uitklok is 10:00 tog is die besprekings agent se tyd 09:30. Een van die 2 moet asb. reggestel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief eenheid aanbeveel. Vreeslik lekker gebly. Baie skoon en veilig gevoel. Akkommodasie uitstekend en almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christineann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

The stay, the view and the house were really amazing! However, the only downside. The stay, the view and the house were really amazing! However, the only downside was having to check out at 9:30. Other than that, everything was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Good day, Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed the stay, the view, and the house – that truly means a lot to us. We also really appreciate your feedback about the check-out time. We do encourage open communication between ourselves and our guests, as it helps us improve and ensure a great experience for everyone. Regards, Bridget

Chris V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Uitstekend, baie lekker en skoon, rustige area, mooi see-uitsig, vriendelike diens en area is by alles, hoef nie rond te ry nie, alles op een plek. Strand ook rustig en nie oorvol nie en skoon, mense in blok ook rustig. Net parkering 22 gesukkel om in te kom as parkeerarea vol is met die double cab, maar anders geen klagtes en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
It was a pleasure hosting the guests. We will definitely welcome them again in the future. Kind regards, Bridget

Eleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies en waarde vir geld. Waarde vir geld en baie netjies, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
It was a pleasure hosting the guests. We will definitely welcome them again in the future. Kind regards, Bridget

Annie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Easter break. Lovely! The unit is beautiful, clean and well equipped. The view is magnificent. I will definitely visit again. The bedrooms are at the back of the unit, so unfortunately there is no view from the bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Thank you so much for your lovely feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed the unit, found it clean and well equipped, and appreciated the magnificent view. We’re so glad you had a great stay and look forward to welcoming you back again soon. While the bedrooms don’t have sea views, we hope the comfort and tranquillity they offer made up for it. Until next time!

Natasha P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie ontspannende paar dae. Het regtig heerlik gebly. Die eenheid se ligging was fantasties. Pragtige see uitsig. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Thank you so much for the wonderful review! It was truly a pleasure to host you and your family. We’re so glad you had a great stay, and we would love to welcome you all back in the future. Wishing you all the best and looking forward to hosting you again! Kind regards Bridget

Monique R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

It was relaxing and very enjoyable. It is a beautiful apartment. Stunning ocean views. The cleaning service was amazing. Friendly staff. It is a very short walk down to the beach. Secure, numbered parking conveniently right outside your apartment block. Very secure and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation.

Carina S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Prag see uitsig en rus vir die siel. Dit was 'n pragtige netjiese plek met die allermooiste see uitsigte. Die ontvangs was hartlik, die afhaal van sleutel was vinnig. Skoonmaak van woonstel was 'n bonus, ons het dit nie verwag nie. Alles binne in die woonstel is pragtig, nuut en skoon. Die uitsig en geluid van die see is net ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation.

Justine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Julle sien ons vir seker weer! Sommer baie lekker! Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Chakas Cove 22
Thank you for leaving a lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards, Dayle from Ballito Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 362

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 624
R 1 624 R 1 462
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 624
R 1 624 R 1 462
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 624
R 1 624 R 1 462
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka's Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5255af04d15dfe3838011a6e56fdac9bebf57bd0b5a62a9287ba8fb7c19de93e3ff75a414a6ce71e0d5e7add525e8bc3cc81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 624 nouVanaf R1 462 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Chaka's Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5143702 31.2309119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang