Chakas Cove 24
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 587R1 349 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove 24 is in die Chaka's Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word deur die asemrowende uitsig van die Indiese Oseaan omring, en daar is toegang tot die getypoel via 'n kort paadjie langs die gebou.
Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-platskerm-TV. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede vir die stroom-apps gebruik.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook 'n see-uitsig wat gaste kan bewonder.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar en daar is toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigariewe in die susterkompleks oorkant die pad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 362
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chakas Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chakas Cove, 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang