Successfully reported
+16

Chakas Cove 40

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 717 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 40 is in Ballito, KwaZulu-Natal en is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die ikoniese Thompsons Bay-strand. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is nie WiFi nie.

Skuifdeure lei na balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Alle gaste het volledige toegang tot die braai-area en gemeenskaplike swembad by die susterkompleks oorkant die pad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 717
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 717
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 717
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577a82428bc0e46c5ce874c4f7e04bf978c077abe268e286676807ee6ae1acfc866b28141dfdd66f211f18290fbc868b7a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 717 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.514186850735 31.230900058987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang