Successfully reported
+14

Chakas Cove 53

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 365 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock geleë in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Hierdie bekoorlike woonstel op die 4de verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die 2de slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv Now Compact en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die balkon waar gaste kan ontspan en die seebriesie en die lieflike see-uitsigte kan geniet. Veilige, onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 366

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 53 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e5194454afa45137f5e39091e35fdf336690ee37c004816d979a37c6a92f2ca1a8d764a32992f5332080bef6a227e6b5626?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 43 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.51465260629 31.23079387969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang