Successfully reported
+19

Chakas Cove 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 668 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 8 is tussen Ballito en Salt Rock geleë in die Chaka's Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan en die kompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelarea vir kinders en 'n wassery wat met muntstukke werk.

Hierdie lieflike woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n bad en die gastebadkamer het 'n stort.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Now en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop na die patio met gasbraaigeriewe waar gaste die seebriesie en die lieflike see-uitsigte kan geniet.

Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks. Daar is 1 onderdakparkeerplek vir die woonstel en beperkte gasteparkeerplek in die kompleks. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 365

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 668
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 668
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 668
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c714af61ffe7fea92c293642273d4939f5566835dea64e0532ca4df250e2070a1cc345d58fe59892bf97fa98b59a7faab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 668 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 43 Ocean Drive Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.51410923403 31.23110508102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang