Successfully reported
+17

Chakas Cove 94

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 492 R1 343 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove 94 is tussen Ballito en Salt Rock geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito. Dit is perfek vir 'n kuswegbreek aangesien die kompleks stapafstand vanaf die strand is en uitsigte oor die Indiese Oseaan in die verte het.

Dié woonstel is op die eerste verdieping, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai. Gaste toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Hierdie eenheid sluit 1 onderdakparkeerplek in.

Gaste kan ook hul snorkeltoerusting inpak en in die getypoel, wat met 'n kort paadjie langs die gebou bereik kan word, gaan snorkel. Die kompleks oorkant die pad het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en 'n wassery wat met muntstukke werk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 361

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 94 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 492
R 1 492 R 1 343
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 492
R 1 492 R 1 343
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 492
R 1 492 R 1 343
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745aee8e3f4c95f8c56f860cd9aadd1cb7085e4225c86528eaf41f61fdc95c72531fa85e93f87da0c56e841e52810f50502b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 492 nouVanaf R1 343 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 12 Main Road Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513593385439 31.230126410006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang