Chakas Cove 99
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 404 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chakas Cove 99 skuil tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, 'n speelarea vir kinders en 'n wassery wat met muntstukke werk in die kompleks.
Chakas Cove 99 is oorkant die strand geleë en daar is direkte toegang tot die strand langs sy susterkompleks op die strand.
Hierdie lieflike woonstel op die derde verdieping bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n plafonwaaier. 'n Stort, wasbak en toilet is in die gastebadkamer beskikbaar.
Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n slimboks en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitkamer maak oop op 'n onderdakbalkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Hierdie eenheid sluit 1 onderdakparkeerplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 365
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang