Chaka's Paradise
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Chaka's Paradise is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie, want dit is 'n kort entjie se stap vanaf die strand en getypoel.
Dié see-uitsig woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n TV en 'n plafonwaaier. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank en 'n TV met Netflix- en DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer maak oop op 'n balkon met buitemeubels. 'n Gemeenskaplike swembad en braai-area is beskikbaar vir gaste. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en getypoel, en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka's Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang