Successfully reported
+40

Chalet Mitton

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chalet Mitton is 'n bekoorlike, selfsorg-strandhuis in Bazley Beach. Die eiendom bied lieflike see-uitsigte vanaf die patio en is ongeveer 200 meter van die strand af.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 kinders. Die oopplan, goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Die aangrensende leefarea lei na die onderdakstoep, wat oor die kaggel-braai-area uitkyk. Chalet Mitton is ook sowat 25 km vanaf Hibberdene geleë, wat 'n paar winkels en restaurante het om te besoek. Die eiendom is ook 50 km vanaf die dorpie Port Shepstone geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Luke@strixd.co.za S
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home, beautiful views, pet friendly. Beautiful location. Went with our dogs, they loved it. It has a courtyard to lock t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacques P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige Suidkus see vakansie. Dit was 'n baie lekker vakansie, veral in Desember, waar die Suidkus nogal besig kan raak. Lekker afgesonder en baie pri...
Sien meer
Des 2024
Quintus D
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Value for money and hosts are friendly and the house is dog friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Corrie G
Gesin met tieners
5.0
As jy wil wegbreek van die stad se geraas, is Chalet Mitton die plek om te gaan. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2024
Marthinus G
Gesin met tieners
4.8
The whole family had a great time. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 12 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chalet Mitton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4810, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9eneB8qzUwJLhSiBNQOOssszaIBB11o99l8081hNbX28oY8h7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 12 Lagoon Drive Bazley Beach 4810 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.449863390186 30.654088937017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang