Chameleon Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 West Montagu Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chameleon Lodge bied selfsorgverblyf in Colchester, net 3,5 km vanaf die suidelike hek van die Addo-olifantpark en 36 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Verblyf is in 2 selfsorg-eenhede wat langsaan mekaar is beskikbaar. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, eenplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en die eenheid het 'n tafeltjie met stoele. Die skuifdeure lei na 'n gedeelde houtdek.
Gaste kan langs die rivieroewer stap of 'n uitstappie na die Addo-olifantpark neem. Ander aktiwiteite in die area sluit visvang en sandplankry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 West Montagu Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Chameleon Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 West Montagu Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang