Chameleon Accommodation
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Harrod street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chameleon Accommodation is in Kirkwood, Oos-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Dit bied 'n perfekte omgewing om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis beskik oor 10 pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging en 'n yskassie.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige tuin. Gedurende die somer kan gaste 'n verfrissende swembad, 'n braai-area, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n restaurant geniet.
Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nardus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 25 Harrod street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Chameleon Accommodation het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Harrod street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang