Successfully reported
+20

Chamomile Waterside

  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Uitsig Road, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die Uitsig-kanaal van die Zandvlei Natuurreservaat in Marina Da Gama, Muizenberg. Die perseel is op die Zandvlei Natuurreservaat, langs die waterweg geleë. Dis lowerryk en bied verskeie voëllewe. Gaste kan reël om een van ons watervaartuie te gebruik om die natuurreservaat te verken. Daar is 'n roeiboot of kano. Gaste kan ook net onder die wilgerboom op die groot terras by die jetty ontspan.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar kan 'n slaapbank in dei leefarea of slaapkamer voorsien word. Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore, breekware en komplimentêre tee en koffie.

Die sitkamer het 'n bank en 'n TV vir mediavermaak asook 'n tafel en stoele. Die woonstel word via trappe bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die perseel is 4 km vanaf Surfers Corner by Muizenberg se strand, waar daar vele restaurante en winkels is om te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Starford Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Uitsig Road, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chamomile Waterside het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Uitsig Road, Marina Da Gama, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9bc485e5d1c7d480a1439ba5eb7d09325eba73903d10934fa7f5d686fb83e875b2738776dccf8e540e7aa017199ae73437f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 6 Uitsig Road, Marina Da Gama Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.082864 18.475241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang