Successfully reported
+26

Champagne Shores

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Breaking Waves, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Champagne Shores is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Glengariff, en is net 400 m van die strand af geleë.

Die knus verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en WiFi is beskikbaar. Die eenheid beskik ook oor 'n alarmstelsel.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Glengariff bied 'n verskeidenheid doendinge soos swem, branderplankry, instap, roei en visvang op die strand en by die strandmeer. Daar is verskeie restaurante in die area insluitend Starfish Cafe net 100 m van die strand af. Daar is ook 'n gholfbaan by Olivewood wat 10 minute se ry weg is. Inkwenkwezi Wildreservaat bied verskeie doendinge en is net 10 minute vanaf die verblyf. Die verblyf is ook naby 'n oord wat sonsondergangbootvaarte en kanovaart-opsies op die Kwalerharivier bied, asook Segway-ritte deur die reservaat en verskeie staproetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter Johannes J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en eienaars ook vriendelik en ons privaatheid gerespekteer. Glen Garrif 'n aangename plek op die see met see-uitsig en 'n stil area met min ...
Sien meer
Jan 2025
Christo N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, omgewing en vriendelikheid van eienaar/s. Baie lekker - goed geleë en het alles wat jy benodig.
Des 2024
Sebenzile D
Saam met lewensmaat
5.0
So great. It was fantastic. We really enjoyed it but it was too short. What a friendly and accommodating owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Dennis Brian C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation at a reasonable rate. The host and her family were helpful and friendly people who went out of their way to mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nicole V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, tranquil and you feel at home. Champagne Shores was a stay for the record books and certainly one we'll never forget! Ria and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 21 Breaking Waves, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Champagne Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Breaking Waves, Glengariff, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b66d280c051c3b2ec4dcef8c56e9fdad3784da22395f8932e9b45cd841d100a63d892ceb6ce0e0343cff81dc4b7b22dcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 21 Breaking Waves Glengariff 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895592382601 28.088170588017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang