Successfully reported
+23

Chancellor's Court

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 431 Rupert Street, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chancellor's Court is 'n sakevriendelike gastehuis weggesteek in die luukse voorstad Brooklyn. Die eiendom is geleë in een van die veiligste voorstede. Die area het permanente ADT-wagpatrollies, en die perseel het 'n sekuriteitswag.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamertipes wat slaapplek vir 2 persone bied, en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer bevat 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook regdeur die eiendom voorsien.

Die instansie bied veilige parkering, en daar is 'n gemeenskaplike swembad in die tuin, asook braaigeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar van Maandag tot Saterdag. Droogskoonmaakdienste kan gereël word.

Uitstappies na die plaaslike winkelsentrums, hospitale, plekke van aanbidding of toeriste-aantreklikhede kan alles op versoek teen 'n bykomende fooi gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.9
Diens
2.9
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Chancellor's Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 431 Rupert Street, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
  • Gaste dink Chancellor's Court het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 431 Rupert Street, Brooklyn, Pretoria, 0011, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANYMaItHhIzGJTIik31RK2D0Z1xTngh0O2WsyXu9qzA3Zhl2TOF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 431 Rupert Street Brooklyn 0011 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.768087507043 28.243086633516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang