Successfully reported

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Marlene M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig, het tuis gevoel, met alles wat nodig is - en meer! Fantastiese, luukse verblyf - uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Lekker rus saam met die familie. Baie warm verwelkom en the game ranger, was baie vriendelik en sy kennis was verstommend. Dankie vir die heerlike ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaa Enviro Eap H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Rustig, netjies en veilig in die bos. Rustige, veilige en netjiese tentwoning. Heerlik stil in die bos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erwin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful weekend away. Really enjoyed our time at Chandelier. The hostess, Jane, made every effort to ensure that we were comfortable with our tent and facilities. Breakfast and dinner were excellent. Our guide, Hailey, made our stay even more enjoyable for the kids. She was very knowledgeable and able to answer any questions about the animals and plants in the area. Meeting Sheila the giraffe was an added bonus. She's a beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny P
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Absolutely lovely. The staff, owners and Jiraffe was so very friendly and helpful. The restaurant had "lekker kos" and exceptional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2023

Meer verwag van 'n 4-ster plek. Van die intreeslag het die plek se voorkoms nie soos 'n vierster gelyk nie. Die mense was baie vriendelik. Tent was netjies en het soos foto's gelyk. Daar was wel loadshedding en al wat kon werk was ligte en die yskas. Dit was 'n vreeslike warm naweek, sou waardeer dat die lugverkoeling gewerk het. Die tent was so warm binne dat ons vier maande oue baba gesweet het. Die restaurant se gehalte was ook nie van die beste nie. Daar is baie potensiaal vir die lodge. Waarde vir geld - nee.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Zelda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Verblyf met 'n verskil! Die tent was baie smaakvol gemeubileer met alles wat jy nodig het en meer. Die bad was heerlik en die warmkombers op die bed heerlik snoesig. Die kos is uit die boonste rakke en ons is bedien by ons tent se stoepie en ons het hele paar bokke gesien terwyl ons eet. Regtig waarde vir geld. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrie
Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons is so bly u het dit geniet. Mag ons sommer vinnig weer sien. Groete

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Rustig en baie ontspannend. Beste diens! Lekkerste kos! En die moeite wat vir gaste gedoen word maak dat mens weer en weer terug sal gaan! Baie, baie lekker naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ons het heerlik gebly, en dit was skoon en veilig! Stilte en bos, dit was 'n heerlike kuier. Ons het in 'n pragtige tent gebly, baie mooi, modern en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 3 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the N12/R62, George Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZDQ2NTllLTRmYWItNDQ1ZS1hODRlLTAzNjhlZDg2NzU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 270 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Off the N12/R62 George Road 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.661469 22.231086
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang