Successfully reported

Chandos

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Tilana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Baie basiese verblyf, kleiner as verwag. Goeie beddegoed en handdoeke. Nee, die fotos gee 'n baie ander indruk van die verblyf as wat dit werklik is. Die fotos laat dit baie groter lyk en dit lyk ook op die fotos asof mens buite op die stoep kan sit om die uitsig te geniet, maar dit is te klein en daar is ook nie buitemeubels daarvoor nie. Die beskrywing in die advertensie praat ook van 'n vakansiehuis terwyl hierdie eintlik 'n onderste vloer van 'n huis is wat uitverhuur word. Die algemene voetpad na die strand loop reg voor die huis se glasvoordeur verby, dus is daar geen privaatheid. Die beddegoed en handdoeke was heerlik vars, skoon en nuut.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rymar Street, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae6c91f053fb487239441d2467f7cc160eb823a2e905f0df71985a77e29e4648f159a34b6e1d6fa591e1fb7e16d21eb0e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 1 5 1 4 5 Rymar Street Vleesbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.288955743229 21.911089972353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang