Successfully reported
+40

Chanteclair Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 045 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chanteclair Guest House skuil in die skilderagtige Franschhoekvallei, net 75 km vanaf die Kaapstadse middestad, hierdie historiese dorp is een van Suid-Afrika se oudste nedersettings. 'n Staptog deur die geurige tuine en boord en tot bo-op die wingerd bied panoramiese uitsigte oor die Franschhoekvallei en 'n geleentheid om die diverse plaaslike voëllewe te sien. Die Franschhoekvallei is bekend vir wynmaak en by Chanteclair produseer ons ons eie Cabernet Sauvignon, Chenin Blanc en Malbec.

Die hoofhuis by Chanteclair is 'n smaakvol omskepte plaashuis, geleë in 'n pragtig aangelegde en rustige tuinomgewing, wat luukse verblyf en heerlike ontbyte bied. Die hoofhuis het 4 dubbel- of 2 enkelkamers en 2 aparte losstaande eenhede, naamlik Vine Cottage en The Studio. Die kamers in die huis is vernoem na die bome aangrensend aan hulle in die tuin, Jacaranda, Cork Oak, Prunus en Syringa. Al die kamers is en suite, sommige het 'n kaggel of ondervloerse verhitting en almal het wonderlike uitsigte op óf na die wingerde óf die berge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 045
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 045
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 2 045
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middagkrans Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c4cbaec5f81ee83460862b06fb675d2f47fa3a717bf52f260c6b28393eaa3f5c79cda0fbee00b18f9f52865d9f186f6687d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 045 per nag (plek vir 1) Middagkrans Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.918656687005 19.129619552423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang